• Jy is waterkoppie nommer sedert 1 Maart 2008. Kap 'n dratie.

Dis naweek.

duik33

Gefile in duik, naweek | 2 Comments

Lekker retro games in jou browser.

Begin jou Vrydag op die regte manier.

Hier is vir julle 'n fokken groot versameling PC en kafee games van die 80's en 90's. Jol dit sommer by die werk op jou browser. Jy is in elk geval nie lus om daai boring meeting by te woon nie. Check net, Calgames is bietjie vinniger as waaraan jy gewoond is. Onhou jy toe jou PC daai turbo knoppie gehad het? Jy kan jou 10mHz PC laat hardloop op 4.7Mhz, dan was dit poesmaklik op die games klaar te maak wat te vinnig was. Jy mag dit dalk ook weird vind om die games actually in kleur te sien. Fokken far out, man! Hercules monochrome se poes!

Die rykgat kinders met hulle 20mHz PC's het altyd hulle poese af gesukkel. Wil mos fokken ryk wees. Vat so!

Space bar, pyltjies, z, x en Enter is jou kos met meeste van die games. Maak hom los.
 

calgames

(shot, Marius)

Gefile in flash game, griff se games | Tagged | 7 Comments

2010 Blog Awards

Die 2010 Blog Awards is so bietjie soos 'n tuindwergie waarvan die hoed en die neus afgebreek is (en die piel – as jy 'n stoute dwergie het). Mens weet nie regtig wat om daarmee te maak nie. Daar is byvoorbeeld 'n site ge-nomiate wat virus moves trek. Sommer in twee categories, wat nogal fokken blaaint is, Hier is 'n screenshot van die gemors:

aborsie

So click maar eerder op die BlogAwards bannertjie aan die regterkant hier op Watkykjy en vote maar vir ons. Watkykjy is sommer klaar ge-select vir jou. Ons gaan verskriklik huil as ons nie iets wen nie. Dis vir ons verskriklik belangrik en dit define ons lewens.

Dankie dat jy verstaan. You complete me. (kom in broek)

PS: Jy kan elke dag weer vote. Weet nie presies hoekom dit so werk nie. Die ouens kyk seker nie genoeg CSi nie.

blogawards

Gefile in Uncategorized | Tagged | 1 Comment

Derp derp.

derp

Gefile in Spec-takel | 1 Comment
  • Bid or Buy
Afrigator